Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Wat is in die Bybel

ebook

Wat is in die Bybel? is geskep om individue te help om struikelblokke wat mense ontmoedig om die Bybel deur te lees, soos 'n lang lys van wette en geslagsregisters, te oorkom. Die Bybel kan soms uitdagend wees—66 verskillende boeke, geskryf deur 45 skrywers oor 'n tydperk van 1500 jaar, en verpak in 'n enkel-volume van amper 2000 bladsye. Wat is in die Bybel? is geskep om individue te help om struikelblokke wat mense ontmoedig om die Bybel deur te lees, soos 'n lang lys van wette en geslagsregisters, te oorkom. In hierdie boek beklemtoon R.C. Sproul en Robert Wolgemuth die noodsaaklikheid van God se stem, handelinge en doelwitte van Genesis tot in Openbaring. Die boek voorsien jou van 'n padkaart wat jou in staat sal stel om die hele Bybel beter te verstaan en om jou daaglikse lewenspad met die Skrywer te verbeter:

  • Kry antwoorde op vrae soos, 'hoe lees mens die Bybel?'
  • Soek na tema's, stories en belangrike mense soos wat hul in die Bybel voorkom
  • Kry 'n oorsig van wat jy pas gelees het met gereelde opsommings

    As die Bybel vir jou nuut is, of as jy vasgevang is in die fynere detail, is hierdie boek 'n moet. Dit ondersoek die wonderbaarlikste storie wat ooit vertel is—'n storie vol drama, intrige en werklike beskrywings van God se werk in die heelal. Dit sal jou begrip van die Bybel verander!

  • Expand title description text
    Publisher: Struik Christian Media Edition: 1

    OverDrive Read

    • ISBN: 9781415322086
    • Release date: June 5, 2012

    EPUB ebook

    • ISBN: 9781415322086
    • File size: 582 KB
    • Release date: June 5, 2012

    Formats

    OverDrive Read
    EPUB ebook

    Languages

    Afrikaans