Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Oordenkings uit Dis jou oomblik

ebook

Dit is tyd om jou geloof te verklaar, om na God se guns te soek en om Hom beheer oor jou lewe te gee sodat jy vervulling in sy planne vir jou lewe kan vind. In Oordenkings uit Dis jou oomblik wys die wêreldbekende prediker en internasionale topverkoperskrywer Joel Osteen jou hoe om elke dag in 'n geleentheid vir 'n beter lewe te omskep deur boodskappe van geloof en hoop in alles wat jy doen te inkorporeer. Hierdie 90 oordenkings sal jou help om jou lewe anders te benader en daardeur jou lewe onherroeplik te verander – ongeag van waar jy in die lewe staan.

Expand title description text

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans