Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

My eerste book oor God

ebook

Hierdie boek vertel die goeie nuus oor God aan kinders. Die boek leer kinders op'n baie duidelike manier dat hulle 'n baie spesiale plek in God se hart het en datHy hulle met 'n doel gemaak het. My eerste boek oor Godvertel:

  • Wie God is
  • Wat Hy doen
  • Hoe Hy met ons praat
  • Hoe ons met Hom kan praat
  • Watter beloftes Hy vir ons gee• Hoe ons kan lewe om Hom te laat glimlag.My eerste boek oor God, gemik op kinders tussen 4 en 7, is 'n wonderlike manierom God aan kinders bekend te stel en 'n stewige fondament te lê vir hulle geestelikegroei.

  • Expand title description text
    Publisher: Struik Christian Media

    OverDrive Read

    • Release date: November 1, 2011

    EPUB ebook

    • File size: 15082 KB
    • Release date: November 1, 2011

    Formats

    OverDrive Read
    EPUB ebook

    subjects

    Juvenile Fiction

    Languages

    Afrikaans