Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Pennie

ebook

Jennie Blake het 'n teorie oor die lewe: groot besluite kom nie altyd op iets groots neer nie, maar dit is die klein besluite wat dikwes alles verander. Haar teorie bleik waar te wees in die somer toe sy die besluit geneem het om 'n pennie op te tel op 'n sypaadjie met die gevolge dat sy 'n diefstap stopsit, sy 'n werk kry en iemand ontmoet wat haar lewe verander – Mej. Shaw. Saam vorm hulle 'n hegte vriendskap en beide van hulle konfronteer die geheime vanuit hul verlede wat dreig om hulle te vernietig. Die pennie is gebaseer op gebeure in Joyce Meyer se eie lewe. Ontdek hoe God werk indie kleinste besonderhede – selfs in iets soos 'n klein pennie.

Expand title description text
Publisher: Struik Christian Media

OverDrive Read

  • Release date: October 13, 2011

EPUB ebook

  • File size: 414 KB
  • Release date: October 13, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans