Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Deurdrenk my met liefde

ebook

Dit is maklik om in vandag se besige lewenstyl uit die oog te verloor wat die kern van jou lewe as 'n gelowige is – God se liefde vir jou en sy opdrag om in liefde uit te ryk na ander.Topverkoper-skrywer Joyce Meyer wys jou in Deurdrenk my met liefde op die volgende: 'Jy kan nie iets gee wat jy nie het nie!' Baie mense wat probeer om in die liefde van God te leef, doen dit in hul eie krag. Hulle kan nie God se liefde demonstreer nie, want hulle staan nooit stil om dit self te ontvang nie.In Deurdrenk my met liefde deel Joyce Meyer Bybelse insigte en illustrasies uit haar persoonlike ervaringe oor hoe God haar lewe verander het. Sy stel jou bekend aan 'n lewe gevul met God se liefde - liefde wat jou nie net sal seën nie, maar jou ook sal motiveer om ander lief tê he.God is liefde en om lief te hê en geliefd te wees is die kern van die lewe. Leer hoe om waarlik God se onvoorwaarkelike liefde vir jou te aanvaar en in sy liefde te wandel soos Jesus dit gedoen het. Ontdek die soete vrede, diep geluk en krag wat tesame met die wil sal kom om te se: 'Here, ... deurdrenk my met liefde.'

Expand title description text
Publisher: Struik Christian Media

OverDrive Read

  • Release date: October 13, 2011

EPUB ebook

  • File size: 639 KB
  • Release date: October 13, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans