Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Eet daai koekie ... koop daai skoene

ebook

Dis goed om fees te vier!

Het jy dalk 'n verandering in jou roetine nodig? Wil jy 'n goeie prestasie vier? Jy mag maar. Dit was nog nooit God se wil dat jy die hele tyd moet swaarkry en skuldig voel nie. Om die waarheid te sê, God wil hê jy moet leer hoe om jou oorwinnings te vier.

Eet daai koekie ... koop daai skoene ... sal jou die vryheid help vind om:

Iets te doen wat jy geniet sonder om skuldig daaroor te voel

Jesus en alles wat Hy vir jou doen, te vier

Jou eie vordering te beloon eerder as om jouself oor 'n mislukking te straf

Jouself toestemming te gee om uitdagings met 'n ligte hart aan te pak terwyl jy jou geestelike balans behou.

Moenie so hard op jouself wees nie!

Op een of ander tyd moet almal maar daai smullige koekie eet of daai pragtige paar skoene koop om 'n prestasie te vier. Jou koekie en skoene kan enigiets wees wat jy geniet. Eet daai koekie ... koop daai skoene ... sal jou help om te ontspan en 'n gewone dag in 'n feesviering te verander.

Joyce Meyer is een van die wêreld se voorste predikers. Haar boeke is New York Times topverkopers en het al miljoene mense gehelp om hoop en genesing te ervaar deur Jesus Christus. Meer as twaalf miljoen van haar boeke is al wêreldwyd versprei. Haar televisie- en radioprogram, Enjoying Everyday Life, word wêreldwyd aan ongeveer drie miljard mense uitgesaai. Van haar topverkopers is Wen die stryd in jou gedagtes en Oorwin jou behoef­te om almal tevrede te stel.

Expand title description text

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans