Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Waar die Wolke Eindig

ebook

Die nasionale kampioen-bulryer Cody Gunner sukkel om die dood van sy vrou, Ali Daniels, te verwerk. Om boonop ook sy Downsindroom-broer, Carl Joseph, te moet laat gaan, is vir hom ondenkbaar. Cody wil sy broer by hom he, waar hy weet hy veilig en versorg sal wees en waar hy hom teen die ongenaakbaarheid van die wereld kan beskerm. Wanneer Carl Joseph se onderwyseres, Elle, begin voorbrand maak vir Carl Joseph se onafhanklikheid, haal sy haar Cody se gramskap op die hals. Terwyl hulle in 'n bitter stryd oor Carl Joseph gewikkel is, raak hulle egter albei bewus van die onwillekeurige band wat tussen hulle aan die vorm is. Cody kom voor 'n krisis van die hart te staan. Kan Elle vir Cody leer om weer lief te he? Sal Cody sy voortslepende woede kan oorkom? Sal hy uiteindelik besef die grootste hoop le net daar waar die wolke eindig?

Expand title description text
Publisher: Struik Christian Media

OverDrive Read

  • ISBN: 9781415310984
  • Release date: September 15, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9781415310984
  • File size: 422 KB
  • Release date: September 15, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans