Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Speel en leer saam met Ben en Lisa

ebook

Om gereeld tyd saam met jou kinders deur te bring, is 'n belegging in hul toekoms. Lees die stories en werk stap vir stap saam deur die oefeninge in hierdie boek, en jy sal gou jou kind se vordering begin sien.

Daar is 15 temas wat elk bestaan uit 'n storie met geestelike lesse en oefeninge vir taalverryking en fisiese ontwikkeling. Al die ­aktiwiteite is deeglik getoets en sal kinders help om skoolgereedheid te bereik, beter te onthou en duideliker te kommunikeer.

Elke tema gee jou as ouer insig oor jou kind se vordering en sal jou help om sinvol met onderwysers oor jou kind se ontwikkeling te kan praat. Met die hulp van 'n span kenners wat gereeld met kinders werk, kan jy jou kind se leerproses versnel. Help jou kind só om sy /haar volle potensiaal te bereik.

Expand title description text
Publisher: Struik Christian Media

OverDrive Read

  • ISBN: 9781415316092
  • Release date: September 15, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9781415316092
  • File size: 5466 KB
  • Release date: September 15, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Juvenile Fiction

Languages

Afrikaans