Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Troos vir die gebrokenes

ebook

Die geslagte vroue se wel en wee is veweef in dié verhaal van hoop waar hoop soms wil beskaam. Dit is dié vroue, en 'n hele gemeenskap in die Overberg, se verhaal. Daar is Lilly, met die voorkindjie, en die pastoor wat sy oog op haar het. Sy probeer 'n skuiling vir die dakloses oprig, maar teen groot weerstand in. En haar ma, Frieda Daniels: 'n raakvatter, voorvrou by die appelfabriek, by die gebedsgroep en met liefdadigheid. Maar sy het blou kolle op haar, en gekraakte ribbes. Frieda is 'n sterk vrou, maar hiervoor meet sy verskonings uitdink. Frieda se grootmaak-ma, Antie Miena, moet magteloos toekyk, maar net tot op 'n punt. Een nag tree sy op, sy wat Frieda se beskermengel is, sonder om die gevolge te ontsien. Troos vir die gebrokenes gee 'n sondelinge binnekyk op 'n plattelandse bruin gemeenskap en die onvergeetlike karakters wat ten spyte van alles die lewe vol in die oë kyk.

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa

OverDrive Read

  • ISBN: 9781415204429
  • Release date: July 25, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9781415204429
  • File size: 445 KB
  • Release date: July 25, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans