Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

O Krisis, Wat Nou?

ebook

Ons ervaar almal krisisse; die lewe is vol daarvan. So kan jy byvoorbeeld by die huis aankom en jou huis is onder water. Die eerste gedagte wat deur jou kop flits terwyl jy letterlik kniediep in die water staan, is 'O krises! Wat nou?' Ja, dis 'n krisis, maar nog nie 'n tragedie nie. Jy kan immers iets daaraan doen. Die Chinese woord 'krisis' bestaan uit twee woorde wat 'gevaar' en 'geleentheid' beteken. Wanneer jy jou dus in 'n krisis bevind, erken jy dat die situasie vir jou gevaar inhou, maar ook dat dit jou die geleentheid bied om 'n verandering aan die uitkoms te maak. In 'n krisis word daar van jou verwag om sistematies en helder te dink – die eerste vermoë wat verdwyn as jy jou in so 'n situasie bevind. Van die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, is daar nie juis sprake nie. In sulke omstandighede het jy 'n helpende hand nodig en iemand wat namens jou kan dink en optree – God se hand wat jou aan die hand kan vat en uitlei. 'n Krisis hoef nie jou ondergang te beteken nie. As jy jou aan God se wil onderwerp, sal God jou op 'n hoër platform plaas. Hy probeer nooit 'n krisis ontduik nie. In die ergste krisis is Hy steeds daar. Hy is steeds God, steeds die betroubare, standvastige Een. God bied jou die geleentheid om Hom in die gevaar te leer ken vir wie Hy is. Wat is God se doel met 'n krisis? Om jou te versterk, te verkwik, te bemoedig en jou insig te laat kry, maar die belangrikste van alles: om jou verhouding met Hom te verdiep.

Expand title description text

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans