Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Terwyl jy wag

ebook

Baie vroue glo hul diepste hartsbegeerte sal net bevredig word as hul lewenspad as volg verloop: Om 'n man lief te kry, met hom te trou en dan kinders te hê. Die waarheid is egter dat geen man, vrou of kind hierdie begeerte bevredig nie; net Jesus Christus, die ewige Bruidegom, kan dit doen.

Die skrywers van Terwyl jy wag ontken nie 'n vrou se begeerte om deur 'n man bemin en gekoester te word nie. Hulle fokus vroue se aandag egter op die Een wat die begeertes van haar hart verstaan. Daarom ondersoek hulle die tien eienskappe van 'n godvresende vrou wat in die boek Rut aangetref word. Terwyl jy wag plaas nie die klem op die vrou se status (enkellopend, getroud, geskei of weduwee) nie, maar op die toestand van haar hart.

Vind dus uit wat dit werklik beteken om 'n Godvresende vrou te wees, 'n vrou wag wag. Want dit gaan nie daaroor om die regte man te vind nie, maar om die regte vrou te wees.

Expand title description text
Publisher: Struik Christian Media

OverDrive Read

  • ISBN: 9781415311288
  • Release date: April 25, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9781415311288
  • File size: 497 KB
  • Release date: April 25, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans