Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Herlewing deur omgeegroepe

ebook

God se plan vir Moreletapark-gemeente was duidelik: Hy wou geestelike verdieping teweegbring wat sal uitreik en die wêreld rondom beïnvloed en verander. Sy plan was om omgeegroepe wat die ruimte en struktuur sou skep waar die Heilige Gees vrylik kon begin beweeg om mense se lewens dramaties te verander.

Op 8 Augustus 1988 is die eerste omgeegroep in die gemeente gebou. Ongeveer tien jaar later het die sowat 200 mense en 20 groepe uitgebrei to meer as 3000 mense wat weekliks in meer as 220 omgeegroepe beyeenkom. Dit was God se antwoord op gebede wat opgegaan het vir vernuwing en geestelike groei.

Kleingroepe lê God na aan die hart. Dit is deel van sy plan vir die organisasie van sy kerk. Al die seen wat omgeegroepe in Moreletapark-gemeente gebring het, maak dat elke gemeente met geloof en oortuiging opgeroep kan word om God te vertrou om ware koinonia in sy kerk te herstel.

Expand title description text
Publisher: Struik Christian Media

OverDrive Read

  • ISBN: 9781415310663
  • Release date: December 27, 2010

EPUB ebook

  • ISBN: 9781415310663
  • File size: 355 KB
  • Release date: December 27, 2010

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans