Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Ena Murray Keur 12

ebook
In Diena van Die Eike bedryf Diena die losieshuis op Burgershoek – buite bereik van die skaduwee wat oor haar verlede hang. Tot die dag dat Melt Fouché op haar drumpel staan. Toe wéét sy: die verlede, in die persoon van dié briljante geneesheer, het haar ingehaal. In Boeie van goud vra Charmain haar af: Hoekom het Quintus de la Harpe met haar getrou as hy haar nooit werklik sy vrou wou maak nie? Sy het hom lief, maar moet toekyk hoe sy skoonsuster en niggie wedywer om sy aandag. Wanneer Marius de la Harpe en Jacques Taute haar pad kruis, raak die situasie nog meer onverstaanbaar . . . En in Kaalvoet Katryntjie dring Katryn Klem se hovaardige voog, Festus Dumas, daarop aan dat sy ná haar pa se dood by hom moet kom bly. Sommer vir die grap gee Katryn voor sy is 'n giggelende tiener, nie 'n verpleegster van twintig nie. Maar dié grap boemerang toe sy, met 'n hart wat pyn van haar onverklaarbare liefde, moet toekyk hoe die listige Shirley Rossouw haar voog probeer verlei . . .

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624080084
  • File size: 562 KB
  • Release date: December 20, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624080084
  • File size: 562 KB
  • Release date: December 20, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans