Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Klara Francke het 'n donker geheim. Sy is vasgekeer in 'n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en dié van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir 'n braai nooi, is daar onmiddellik 'n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega. Terwyl Klara worstel met haar onverklaarbare – en ontoelaatbare – gevoelens, spook speurder Basie Snyman en sy kollega om die moorde op twee jong meisies op te los. Hulle weet hulle werk teen tyd wanneer 'n derde meisie verdwyn. Kort voor lank ontdek die speurders 'n skakel tussen die drie slagoffers: Klara Francke ...

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa

OverDrive Read

  • ISBN: 9781485903116
  • File size: 437 KB
  • Release date: December 1, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9781485903116
  • File size: 437 KB
  • Release date: December 1, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans