Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Christine le Roux Keur 1

ebook
"Sy is alles wat ek wil hê, sy is die mens van wie ek gedroom het voor ek geweet het sy bestaan." Bosnimf: Aanvanklik veroorsaak die ou, stowwerige huis wat hy by sy tante erf vir Etienne Bernard net ergernis. Dan besef hy dat sy tante haar huis dalk met voorbedagte rade aan hom bemaak het. Wie is die sorgelose nimf wat in sy fontein baljaar en wat is haar verbintenis met sy tante? En waarom voel hy, 'n geharde alleenloper, nou skielik verantwoordelik vir haar? Verwarde liefde: Nicky is uit die staanspoor vies vir die man wat as voog aangestel word oor haar en haar broer ná haar pa se dood. Wie dink Andrew is hy om vir haar oor die liefde te preek? Hy self leef soos 'n priester en beweer sy is onvolwasse. Maar sy kan dit nie help nie. Hy maak haar irrasioneel. En hy sal binnekort van haar ontslae wees wanneer sy mondig word . . . Bitter hartstog: Reneé en dokter Richard Wessels besef gou dat hulle nie net toevallig albei uitgenooi is na gemeenskaplike vriende se strandhuis nie. Maar nadat Reneé se vorige kêrel haar gruwelik bedrieg het, het sy wraak gesweer teen alle mans. Sy laat Richard gou verstaan dat sy net een doel voor oë het – om mans te misbruik soos hulle háár misbruik het. Maar die liefde laat hom nie voorskryf nie.

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798172622
  • File size: 494 KB
  • Release date: October 20, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798172622
  • File size: 494 KB
  • Release date: October 20, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans