Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Trompie Omnibus 5

ebook
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. In Trompie die mooi seun is dit die begin van die lang Desembervakansie. Trompie en Blikkies pas die haarkapper se winkel op en die Boksombende se Grootkaptein waag sy hand aan 'n laerskoolseun se mooi lokke – met rampspoedige gevolge. In Trompie die leier besluit Kwaggaberg se skoolhoof twee graad tien-leerders moet as junior leerderraadslede gekies word en hierdie groot eer val Trompie en Katrien te beurt. Maar die Grootkaptein se drie manskappe maak die lewe vir hom moeilik. In Trompie die rugbyreus begin die rugbyseisoen en Trompie en sy maats se lewens draai net om een ding – hul gunstelingsport. Min weet hulle watter groot verrassing daar nog op hulle wag. Die ondeunde Trompie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

Expand title description text
Series: Trompie Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798174619
  • File size: 974 KB
  • Release date: October 17, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798174619
  • File size: 974 KB
  • Release date: October 17, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans