Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Een nag en 'n bietjie

ebook
Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning tussen Middelburg en Groblersdal beroof en ontvoer. Wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef. ​Een nag en 'n bietjie is gebaseer op ware gebeure. Dit is 'n verhaal wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in Suid-Afrika. Dit is 'n hartverskeurende boek, en aangrypend. Maar tog laat dit jou jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land.

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798174169
  • File size: 396 KB
  • Release date: October 14, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798174169
  • File size: 396 KB
  • Release date: October 14, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans