Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Staatsrotte

ebook
Gaan vind die skurk wat in meisies handel dryf. Dís agent Vicki Kahn se eerste missie, noudat sy vir die Agentskap vir Staatsveiligheid werk. Die feit dat die skurk 'n topmodel en 'n eksmeisie van die president se seun is, maak dinge moeiliker. Op Schiphol-lughawe digby Amsterdam glip die model deur Vicki se vingers en hierna, in Berlyn, vind Vicki haar kontakpersoon op sy kombuisvloer met 'n koeël in die kop. Maak dat jy wegkom, sê Vicki se gesonde verstand. Intussen ondersoek Fish Pescado die aanval op 'n rebelleleier van die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die leier is platgetrek op die trappies van die St. Georgekatedraal in Kaapstad. Fish die surfer, die privaatspeurder en Vicki Kahn se hart se punt. Fish se saak gaan draai by niemand anders nie as Suid-Afrika se president. Fish word gewaarsku: Moenie krap nie, gaan surf en vat jou meisie Vicki Kahn saam – voor dinge warm raak. Geheime, verskuilde agendas, kommunistiese komplotte. Vicki en Fish is in 'n maalkolk.

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa

OverDrive Read

  • ISBN: 9781415209479
  • File size: 427 KB
  • Release date: October 1, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9781415209479
  • File size: 427 KB
  • Release date: October 1, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Mystery

Languages

Afrikaans