Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die waarheid oor verhoudings

ebook
Is jy ooit geleer dat jy die verhoudings met die mense in jou lewe kan láát werk? Die meeste van ons is deur ons ouers en leermeesters gelos om maar self op die "probeer-en-tref"-manier ons weg oor die slaggate te vind. 'Die waarheid oor verhoudings' is 'n praktiese gids wat jou waardevolle vaardighede sal leer om jou verhoudings met jou lewens-maat, familie, kollegas en vriende te verbeter en vernuwe. Die kliniese sielkundige Stefan Blom deel wenke wat hy in sy 20 jaar as verhoudings-terapeut versamel het. Deur talle gevalle-studies wys hy jou hoe jy in voeling met jouself en nader aan ander kan kom. Leer hoe jy gesonde verhoudings kan aanknoop, toksiese verhoudings kan vermy, en liefde, vertroue, seksuele vervulling en intimiteit deel van jou lewe kan maak. Dit is 'n kopskoonmaak-gids tot alles wat van ons mens maak.

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798172110
  • File size: 2990 KB
  • Release date: September 15, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798172110
  • File size: 2990 KB
  • Release date: September 15, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans