Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Soetloop

ebook
Agterbaai: die vroeĆ« dekades van die twintigste eeu. Waar klein Kattie onder die kombuistafel sit, Kat op die skoot, luister sy fyn na die familiestories van haar vele broers en susters oor hoe hul voormense beroof is deur bloedfamilie – en die gevolglike trauma van armoede, drank en ontberings as ma en pa van mekaar vervreem is. As skoolkind word Kattie uitgeplaas na aansitterige buurfamilie, waar sy 'n handige stuurdingetjie word, beslis nie 'n gelyke nie. Hierna is sy kinderoppasser by die vername Van Aardes in die Swartland, waar sy 'n beter lewe leer ken: musiek, boeke en fyn maniere. Wanneer sy hiervandaan uitvlug na 'n onbesonne huwelik, stap Kattie egter dieselfde onvervulde pad as haar ma, waarteen sy haar lewe lank sal stry. In Soetloop keer E. Kotze terug na haar vertroude, geliefde oermilieu, die onherbergsame Weskus. Nes in Hoogty kry die leser buitengewoon meelewende insig in 'n huwelik, en in 'n brakkerige lewenspad wat nie altyd maklike keuses bied nie – maar tog sy varswater-soetlope het.

Expand title description text
Publisher: Kwela

OverDrive Read

  • ISBN: 9780795707742
  • File size: 643 KB
  • Release date: August 22, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9780795707742
  • File size: 643 KB
  • Release date: August 22, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans