Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Annelize Morgan Omnibus 7

ebook
Drie van Annelize Morgan se beste verhale: In 'n Sluier vir Shahira word Isabelle Deneuve deur seerowers na Arabië weggevoer en as slavin aan die wrede sjeik Salem Khidr verkoop. Sy aartsvyand, sjeik Xavier Jarad, raap haar egter voor sy neus weg. In Melktert en kaviaar droom liedjieskrywer Emma Steyn daarvan om haar eie liedjies op die verhoog te sing en Xander Vermeulen, die eienaar van 'n musiekmaatskappy, wil help. Maar haar eks, die sanger Ingo, kan als beduiwel. In Liefde sonder hawe bring Isabeau sewentien jaar van haar lewe op 'n seerowerskip deur terwyl die hoop vervaag dat sy haar jeugliefde weer sal sien. En dan verskyn seerowerjagter Armand du Bois op die toneel.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624077336
  • File size: 562 KB
  • Release date: August 20, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624077336
  • File size: 562 KB
  • Release date: August 20, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans