Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

1795

ebook
William van Reede van Oudshoorn is 'n goewerneur se seun, met 'n belangrike plek in die Kaapse regering. Sy lewe is ordelik, aangenaam, welgesteld, met sy woning, Saasveld, 'n paar goeie vriende en sy groeiende kosmopolitiese dorpie. Toe bring die see hom iets wat hy lank ontbeer het: die liefde van 'n vrou. Maar in die winter van 1795 breek storms oor die land, waarin William veel verloor wat hy gedink het syne was. Behalwe sy volgehoue verset teen verraad en vreemde oorheersing. Dan Sleigh eindig sy skrywersloopbaan, wat in Eilande met die pionierstyd begin het, in 1795 met die Kaap se laaste maande onder die Kompanjiesvlag – 'n onvergeetlik unieke herskepping van 'n verbygegane era, subtiel relevant vir vandag se uitdagings aan die suidpunt van Afrika.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624073314
  • File size: 910 KB
  • Release date: July 20, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624073314
  • File size: 910 KB
  • Release date: July 20, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans