Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Amatola

ebook
In die afgeleë Sneeuberge van die Oos-Kaap soek 'n groep argeoloë onder leiding van die nimlike professor Attie Vermaak na 'n reeks rotstekeninge: 'n befaamde oorlogstafereel van ruiters en vlugtendes. Groot is hul vreugde toe hulle dié kunswerk na 'n uitmergelende soektog vind. Hulle blydskap is egter van korte duur: 'n gevaarlike groep drosters oorrompel hulle en neem hulle gevange. Onder angswekkende omstandighede deel ekspedisie- en bendelede dieselfde kampeerplek terwyl die bendekaptein wag op verslag deur twee verspieders wat hy na die buitewêreld stuur om 'n losprys te eis. Amatola is Piet van Rooyen op sy beste.

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa

OverDrive Read

  • ISBN: 9781485903178
  • File size: 610 KB
  • Release date: July 1, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9781485903178
  • File size: 610 KB
  • Release date: July 1, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans