Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die skaalmodel

ebook
" Mense onthou mos dinge op verskillende maniere," het oom Hennie vir my gesê. En hulle onthou verskillende goed. Sy woorde aan my was: "Ons almal onthou dit dalk reg. Elkeen op sy eie manier." Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, besluit daar moet 'n noukeurige skaalmodel van die vergane Overbergse kusdorpie Skipskop gebou word. 'n Skaalmodel wat sal verhoed dat Skipskop finaal in die vergetelheid verdwyn, Meneer die Voorsitter. En kom ons vergeet nie van die behoud van die museum nie. Maar haar poging eindig in tragedie, en nou staan sy aangekla: Pligsversuim, wanbesteding, 'n verwoeste museumtuin. Om van bedenklike vriende nie eens te praat nie. Gelukkig is juffrou Visagie 'n uitsonderlik deeglike amptenaar. Sy het haar verweer gereed. Sy vra net om gehoor te word.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624076087
  • File size: 828 KB
  • Release date: May 18, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624076087
  • File size: 828 KB
  • Release date: May 18, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans