Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Ek en Prins Donkerkuif

ebook
Dis 'n nagmerrie om die nuwe girl in die skool te wees. Veral aangesien Lehandi se enigste pel 'n nerd met vlegsels en 'n vispatee-asem is. En dis gou duidelik dat haar droom om gewild te word sodat sy 'n boyfriend kan kry, soos in totally by die drein af is. Al wat haar lewe van verwoesting sal kan red is om Frans Bruwer, met sy breë skouers en donker hare, se hart te verower. Maar al staan Frans se naam in harte en krulle in haar huiswerkboek geskryf, kan sy nie help om te wonder hoekom Drayke Hunter, die creep met sy oe-ek's-blerrie-oulik-houding, haar maar net nie wil uitlos nie.

Expand title description text
Series: Lehandi-reeks Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798171625
  • File size: 2548 KB
  • Release date: April 20, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798171625
  • File size: 2548 KB
  • Release date: April 20, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans