Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Robbie se broer se roer en ander jagstories

ebook
Pienkes du Plessis is terug met 'n nuwe bundel kortverhale. In Robbie se broer se roer en ander jagstories vertel Pienkes stories oor alles wat met jagekspedisies gepaardgaan – en oor dit wat verkeerd loop! In een verhaal moet drie ooms afreken met 'n slang in hul bakkie; in 'n ander verhaal verloor 'n plaasjapie 'n weddenskap en sluk 'n streepmuis heel af, en in die slotverhaal, "Wie braai, ek of jy?" word ons voorgestel aan Jan Somme, 'n man wat "uit sy hart braai", "met 'n groot lied in sy hart." Pienkes skryf met sy kenmerkende, fyn humorsin oor vuurmaak, braai, kamp opslaan, sleepwaens pak en onderonsies met wilde diere, maar hy vertel ook staaltjies van toentertyd. Nostalgiese stories, perfek vir lekker lag om die kampvuur.

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798172400
  • File size: 441 KB
  • Release date: April 1, 2016

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798172400
  • File size: 441 KB
  • Release date: April 1, 2016

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans