Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Ondersoek my hart

ebook
Sedert die dood van haar ma aan kanker, toe Madelie Botma nog maar 'n kind was, het sy 'n vrees vir dokters en hospitale. Toe dokter Ian Duvenhage by haar klaskamer inbars om sy broerskind, Handré, te ondersoek, is juffrou Botma dus hewig ontsteld. Dit blyk dat Handré tydelik by sy oom bly omdat daar komplikasies met sy ma se swangerskap is, maar die man weet duidelik minder as niks van kinders en Madelie moet teësinnig ingryp. Sal die aantreklike Ian haar skanse kan afbreek en haar help om haar vrese te oorkom? Daar is immers 'n nuwe kankerpasiëntjie in haar lewe, haar kunsstudent Sanet, wat Madelie se bystand nodig het. Maar dan daag 'n ou liefde van Ian op en begin aantygings maak . . .

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624075844
  • File size: 314 KB
  • Release date: December 20, 2015

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624075844
  • File size: 314 KB
  • Release date: December 20, 2015

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans