Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Beste Spookstories van C.J Langenhoven

ebook
'n Spierwit geraamte wat teen kranse uitklim. 'n Skrikaanjaende gedaante wat uit 'n rookwolkie vorm aanneem. Die vaskyk in die gesig van 'n dooie ... met een oog wat nog lewe! Hierdie grieselige spookstories dateer van die begin van die vorige eeu, maar die indrukwekkende vertellings, ongewone intriges en ontknopings hou lesers vandag nog net so hoendervel en vasgenael soos destyds. C.J. Langenhoven se ervarings as regsgeleerde, parlementslid en joernalis, sy kennis van die sielkunde, die natuur en van die Klein-Karoo – dit alles kom in sy skryfwerk na vore. Met spitsvondigheid, erns en satire gee hy vir ons in die een-en-twintigste eeu 'n sonderlinge beeld van vergange jare; 'n tyd van handkoffers en perdekarre, en toentertyd se Groot Griep. Toe skyndooies alte maklik lewend begrawe is ...

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624076667
  • File size: 473 KB
  • Release date: November 20, 2015

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624076667
  • File size: 473 KB
  • Release date: November 20, 2015

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans