Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Wat borrel in die pot?

ebook

Die Monstermaan-reeks is (op openbare aanvraag) weer in druk!Met die heruitgawe van die eerste boek in dié spannende reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word.Die Monstermaan-reeks was 'n wegholsukses toe dit vir die eerste keer in die negentigerjare verskyn het.In die eerste boek, Wat borrel in die pot? bly daar al weer 'n nuwe inwoner in die huis langs Niël-hulle. Meneer Katz is 'n taksidermis — iemand wat diere slag en opstop. En daar gaan aaklige dinge aan by die huis met die torinkies. Meneer Katz is gevaarlik. Niël het met sy eie oë gesien hoe hy 'n kat verwurg!Almal dink Niël se verbeelding is weer op hol. Maar as dit sy verbeelding is, wonder Niël hoekom troeteldiere ewe skielik verdwyn; wat die man heeldag by die DBV soek en wat gedurig in die groot, swart pot op sy stoof borrel?

Expand title description text

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans