Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

150 Stories

ebook
Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniël is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom 'n belangrike stem in ons kultuur en samelewing. Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans én Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop2, When I was), sowel as 10 nuwe stories. This extensive collection of stories by the inimitable Nataniël will make an ideal Christmas gift for any of his fans! His unique voice and style, his quirky and sharp humour, his empathy for the outcast and outsider, make him an important voice in our society. The collection includes almost all his stories (English and Afrikaans) from his older books which are now out of print (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop2, When I was), as well as 10 new stories.

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798166652
  • Release date: September 20, 2014

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798166652
  • File size: 781 KB
  • Release date: September 20, 2014

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans