Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Alibi Klub

ebook

In 1998 arriveer 'n jong Suid-Afrikaner in Brooklyn, New York, waar hy oor 'n tydperk van 'n paar jaar as kroegman met 'n groep karakters by The Alibikennis maak.The Alibi is 'n hool vol dwelmverkopers, musieklief hebbers, werkersklasmense en Guinness. Hier speel die klandisie pool en kyk Jeopardy!, terwyl 'n vlaag rykes uit Manhattan dié ou woonbuurt se boomryke strate van alle kante af invaar om sy historiese brownstones op te raap. Vinnig verskyn sojamelk en organiese groente op die rakke van plaaslike winkels.Dit is ook hier vanwaar die leser die aanval op die World Trade Center in 2001 meemaak en sien hoe New York deurgaar word, met angs en suspisie wat ryp raak op die sypaadjies.Jaco van Schalkwyk se aangrypende debuutroman is 'n unieke dokumentoor 'n tydperk in die lewe van 'n groep individue, 'n woonbuurt en 'n stad wat onherroeplik verander het.

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa

OverDrive Read

  • ISBN: 9781415206041
  • Release date: September 1, 2014

EPUB ebook

  • ISBN: 9781415206041
  • File size: 338 KB
  • Release date: September 1, 2014

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans