Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Weefselsoute vir Kinders

ebook

Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is. In hierdie boek, 'n opvolger van Weefselsoute vir Heilsaamheid, fokus Margaret Roberts op weefselsoute wat kinders se ontwikkeling en welsyn sal bevorder – vanaf babas tot tieners. Elke weefselsout word in 'n afsonderlike hoofstuk behandel, met wenke oor hoe om spesifieke kwale te behandel en raad oor hoe om die soute se inname deur middel van die regte dieet te verhoog. Vir vinnige verwysing word 'n tabel van kwale ingesluit. Hierdie boek is 'n onmisbare gids vir elkeen wat in gesondheid, welsyn en die gebruik van natuurlike middels belangstel om hul gesondheid te bevorder.

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa

OverDrive Read

  • ISBN: 9781775842361
  • Release date: August 11, 2014

EPUB ebook

  • ISBN: 9781775842361
  • File size: 551 KB
  • Release date: August 11, 2014

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Medical Nonfiction

Languages

Afrikaans