Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die sirkel van bekende dinge

ebook

Billy se draaktatoe sal skewe kyke lok op die Karoodorpie waarheen sy gesin verhuis. Dis moeilik om in te pas as jou pa die nuwe polisiekolonel is en jou ma haar pille saam met wyn sluk.

Voordat Billy vir Sue ontmoet, wat hom laat droom in 'n aweregse wêreld, bied die gangster Ou Joe se bordeel 'n vreemde troos vir trokdrywers én nuuskierige seuns. Ou Joe beplan om iets hier na te laat voordat hy sy nale geveg met die groeiende kanker in sy maag het.

Ná 'n bloedige nag is Ou Joe se plek in die kolonel se visier en moet Billy stelling inneem terwyl goed en kwaad nog kant kies.

In die styl van 'n moderne western is Johan Vlok Louw se roman vol driftige jonges, motors en gewere. Die boek is 'n vuishou in die maag; die styl so evokatief soos die Karoo landskap waar die verhaal afspeel.

Expand title description text
Publisher: Penguin Random House South Africa

OverDrive Read

  • ISBN: 9781415205921
  • Release date: August 11, 2014

EPUB ebook

  • ISBN: 9781415205921
  • File size: 478 KB
  • Release date: August 11, 2014

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans