Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Gesprekke oor die lewe

ebook
Die alomgeliefde spreker en skrywer ds. Izak de Villiers se laaste preke is in hierdie inspirerende bundel saamgevat. Dié preke, wat nog nooit gepubliseer is nie, is uitgesoek en verwerk deur Amanda Botha, ds. Izak se letterkundige eksekuteur en self 'n bekende in boekkringe. Die preke is meestal tussen 2007 en 2009 by die NGK Aasvoëlkop gelewer. Ds. Izak se preke is, soos lesers hom leer ken het, prakties en gerig op moderne mense se daaglikse lewe. Sy fokus is telkens op die wonderlike hoop van die evangelie, wat ons bemoedig en inspireer. Hy onderstreep die kleinheid van die mens en die grootheid van God, maar wys hoe God hom oor ons ontferm sodat ons kan weet dat ons nooit alleen is nie.

Expand title description text
Publisher: Lux Verbi

OverDrive Read

  • ISBN: 9780796317971
  • Release date: September 3, 2014

EPUB ebook

  • ISBN: 9780796317971
  • File size: 1115 KB
  • Release date: September 3, 2014

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans