Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Witboy in Afrika

ebook
Stadsjapie Deon Maas besluit om te vlug uit die voorstede en Afrika in te vaar. Oor 'n tydperk van 15 jaar onderneem hy reise na verskeie lande noord van die Limpopo om te ontdek wat dit beteken om 'n Afrikaan te wees.Hy beland gereeld in die moeilikheid, maar danksy sy vlymskerp humorsin omskep hy enige taai situasie gou in 'n opwindende avontuur. Soos die aand wat hy saam met olie-diewe in Nigerië deurbring en die keer toe hy tydens sy wittebrood van seerowers in Madagaskar moes vlug. Maar dit is ook vir hom belangrik om die plaaslike mense te leer ken en iets te wete te kom van 'n vreemde land se geskiedenis en veral sy musiek. Deon is allesbehalwe jou gemiddelde toeris – kleurvolle karakters en ongewone ervarings is alles deel daarvan om Afrika op die Maas-manier te beleef.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9781920323592
  • Release date: April 1, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9781920323592
  • File size: 1159 KB
  • Release date: April 1, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Travel Nonfiction

Languages

Afrikaans