Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Trompie die dromer (#5)

ebook
Die Boksombende word bedreig – deur 'n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. Sy hare is gekam, sy hemp ingesteek en sy kouse opgetrek. Die bende belê 'n spesiale vergadering om hierdie saak te bespreek – hoe durf Trompie 'n meisie se geselskap bo hulle s'n verkies? Hul leier laat hom egter nie voorsê nie, maar gelukkig vir sy bende ontdek hy baie gou dis duur om 'n meisie aan te hou en sê haar een aand ná 'n dans by die skool af. Nou kan die Boksombende weer saam dinge doen soos om perskes te steel en na spookstories te luister. Die jaarlikse interskole atletiekbyeenkoms is om die draai en Trompie wil vreeslik graag spykerskoene hê sodat hy soos 'n ware wenner kan hardloop. Hy gaan 'n ingewikkelde ruiltransaksie met een van sy klasmaats aan en moet op die groot dag eers vuisslaan met 'n leerder van 'n ander skool wat hom gedurende 'n resies pootjie voordat hy uiteindelik met sy eer ongeskonde uit die stryd kan tree.

Expand title description text
Series: Trompie Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798154598
  • Release date: April 1, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798154598
  • File size: 275 KB
  • Release date: April 1, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans