Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Toring se baai

ebook
Toring lê langs die Weskus, 'n afgeleë gehuggie waar 'n hand vol bewoners 'n bestaan probeer maak om 'n kreeffabriek. Dis midde-in die Tweede Wêreldoorlog en tye is swaar . . . Moenie dié uitsonderlike roman – haar eerste ooit! – deur die bekroonde kortverhaalskrywer E Kotze misloop nie. Kotze ken mense en menswees – en dis nêrens so duidelik soos in hierdie besonderse storie nie. Sê befaamde skrywer Dana Snyman oor Kotze se roman: "Kotze ken en verstaan 'n vissersgemeenskap en die see net so goed soos Steinbeck. Ek glo 'n waaragtige goeie storie, kan iets in 'n mens verander. Nooit weer sal die leë visfabrieke en daardie ouens met die gladde monde onder die bloekombome voor die Paternoster Hotel vir my dieselfde wees nie."

Expand title description text
Publisher: Kwela

OverDrive Read

  • ISBN: 9780795703560
  • Release date: June 21, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9780795703560
  • File size: 531 KB
  • Release date: June 21, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans