Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Toorberg

ebook
In die wilde nagte of bedags as die son bloed uit 'n klip wil trek en 'n mens se gedagtes koorsig maal – dan loop waarheid en verdigsel, geskiedenis en toekoms, lewe en dood deurmekaar op Toorberg, erfgrond van die Moolmans. Hiermee moet die magistraat rekening hou wanneer hy die dood kom ondersoek van klein Noag, 'n kind van die weemoed, wat nie heeltemal van dié aarde was nie. En daagliks kring die saak uit, verdiep dit totdat dit selfs die wese van die regspraak uitdaag. Daar word van die magistraat verwag om oor 'n hele stam te oordeel, oor die lewendes en die dodes. Hy moet elkeen se skuld bepaal en daarom almal se "sondes oopkrap". Maar die Moolmans is 'n familie wat "van die oerdae vir hul eie sondes leer sorg het". Ouers sny kinders uit hul lewens, stoot hulle opsy as Stief-Moolmans-"weggooivelle" in die Stiefveld, of stedelinge wie se name nie meer oor hulle lippe kom nie. Die Moolmans vergewe nie. Nie as hul stambloed verraai word nie.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624068785
  • Release date: December 30, 2013

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624068785
  • File size: 1783 KB
  • Release date: December 30, 2013

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans