Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Susanna M Lingua Keur 11

ebook
In Die blinde baron bevind Lizelia haar in 'n penarie – alleen en platsak in 'n vreemde land, en dít saam met 'n moeder wat 'n peperduur operasie moet ondergaan. Maar 'n toevallige ontmoeting met die blinde baron Edoardo de Mashatini bied onverwags 'n moontlike uitkomkans – 'n baie eienaardige een . . .In Lokstem van die vreemde raak die aantreklike Rina bevriend met 'n Italiaanse krygsgevangene, Pedro Sardinni, wat haar reeds uitgesoek het as net die vrou vir sy ouer broer Toni, gevierde chirurg. Sommer met die eerste oogopslag wil Toni haar as 't ware in 'n huwelik indwing. Sy ontsnap net betyds, ontmoet 'n mede-Suid-Afrikaner, Riaan Jonker, en verloor haar hart. Tog dwing iets haar om nog 'n rukkie in Italië te vertoef...In Die graaf van Santa Maria volg Tessa se lewe 'n rustige gang totdat haar vader, 'n teringlyer, haar dringend na Italië ontbied. Hier ontmoet sy die graaf van Santa Maria, en geluk lê in die palm van haar hande . . . maar dan begin dit haar te ontglip.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624050254
  • Release date: April 1, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624050254
  • File size: 703 KB
  • Release date: April 1, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans