Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade

ebook
Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos 'n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. Skrywer Pieter Pieterse was volksbesit toe hy al skrywende langs sy swembad oorval is. Goue seun van die Afrikaanse letterkunde Uys Krige se kleindogter, haar man, kinders en huishulp is eweneens genadeloos deur hul tuinier en 'n makker om die lewe gebring. Twee boosaardige jong motorkapers ontsien nie eers die lewe van 'n pragtige klein babadogtertjie nie. Tien ware verhale van godsgruwelike geweldenaars wat weer eens getuig van Karsten se vermoë om meer inhoud aan die koue feite te gee, en so die leser enduit gevange te hou.

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798154406
  • Release date: April 1, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798154406
  • File size: 654 KB
  • Release date: April 1, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans