Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Speurder Kwaaikofski 1

ebook
Kwaaikofski is 'n 9jarige seun met 'n avontuurlike stokperdjie: Hy is 'n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom , want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy! Sy eerste speursaak is 'n moeilike een: Waarom op aarde verdwyn sy gunsteling-kougom uit Olgo se winkel? Het daai simpel vent, Slang, dalk iets daarmee te doen? Een ding is seker: Speurder Kwaaikofski gaan uitvind! Die intriges is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!

Expand title description text
Series: Speurder Kwaaikofski Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798155946
  • Release date: March 1, 2013

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798155946
  • File size: 4808 KB
  • Release date: March 1, 2013

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans