Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

So was dit

ebook
Johan van Wyk beskryf 'n platteland propvol enigmatiese karakters en ongewone gebeurtenisse. Saam met hom betree jy die wêreld van Stefaans-sonder-sokkies, die Beenpense van Draaikraal, ant Hettie Poortjies en Gert Kriedoring – en 'n era van eenvoud en outydse waardes. Sy stories gaan oor windpompe, skuurdanse, die uitgestrekte vlaktes van die Hantam, Aga-stowe, baaisiekels en boorgate . . . en mense wat teen die armoede in probeer boer. Dit verklap egter ook iets van die lewensreise waarop ons gaan en dit wat ons in 'n leeftyd oor dinge soos liefde, verlies, geluk en sterflikheid leer.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624055846
  • Release date: April 24, 2013

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624055846
  • File size: 366 KB
  • Release date: April 24, 2013

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans