Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Reen oor die Serengeti

ebook
John Barklin wil 'n nuwe begin vir hom en die plaaslike Maasai maak met sy safarikamp by Ngaro Sero. Hy loop egter met 'n woede in hom rond oor die pa wat hom grootgemaak het maar nooit hulle bloedband erken het nie. En daar is diégene wat sy bewaringsplanne as 'n bedreiging sien. Gretchen Schmidt, 'n fotograaf uit Oos-Duitsland, kom na Ngaro Sero om die man te sien wat indirek haar dogter se dood veroorsaak het. Maar sy vlug ook van haar nagmerrie-verlede in Oos-Berlyn.

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798153799
  • Release date: October 15, 2009

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798153799
  • File size: 408 KB
  • Release date: October 15, 2009

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans