Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Piekniek by Hangklip

ebook
Joshua Gumbo, 'n lid van die Lucky Thirteen-sindikaat in Johannesburg, skiet Sonja Griessel se ouers per abuis wanneer hy Sonja se 4x4 probeer kaap. In die proses struikel sy uit die voertuig en plant 'n soen op haar kaper se mond. Die dood van haar ouers traumatiseer Sonja dermate dat sy al haar besittings oppak en padgee na die Kaap, waar sy haar voete weer wil vind. Joshua, wat glo dat die soen hom van sy mojo beroof het, vat haar spoor. Hy probeer sy tanende mojo aanvul deur die moord op meer as 34 mense wat hy van geen kant af ken nie. Bedags die toonbeeld van eerbaarheid, saans die bringer van die dood. Sonja vestig haar in Pringlebaai, waar sy met die hulp van 'n baie beroemde decon-argitek vir haar 'n nuwe huis in Bettysbaai beplan. Tussendeur maak sy kennis met onbetroubare prokureurs, eiendomsagente, boukontrakteurs, vertrouenswendelaars, charismatiese kerkleiers, swartbemagtigingsaktiviste en 'n Afrikaanse literêre biograaf.Deur die reinste van toevalle spoor Joshua eindelik vir Sonja op, en hul paaie is bestem om vir oulaas te kruis – by die geselligheid waaraan die boek sy titel te danke het.Kerneels Breytenbach se eerste roman in agtien jaar, iets wat hy beskryf as "'n speurverhaal sonder 'n speurder", is 'n stilistiese kragtoer wat lesers lank sal bybly.

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798158886
  • Release date: September 12, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798158886
  • File size: 412 KB
  • Release date: September 12, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Mystery

Languages

Afrikaans