Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Met ander woorde

ebook
Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder 'n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van 'n psigiater ingeroep. Ben Krige het 'n praktyk en kliniek op Stellenbosch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos 'n labirint – vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af, en uiteindelik bring die pad hulle by 'n bestemming uit – al lyk 'n bestemming soms anders as wat 'n mens jou dit voorgestel het . . .

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624067030
  • Release date: March 15, 2014

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624067030
  • File size: 563 KB
  • Release date: March 15, 2014

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Literature

Languages

Afrikaans