Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Melktert en kaviaar

ebook
Liedjieskrywer Emma Steyn se grootste droom is om eendag haar eie liedjies te sing. Sy raak egter heeltemal té gespanne – so erg dat sy nie eers 'n piep kan uitkry nie. En haar vriend, die sanger Ingo, maak dit nie makliker nie. Wanneer Ingo vir Emma met 'n ander meisie verneuk en boonop een van haar liedjies steel, nooi vriende haar na Xander Vermeulen se wildsplaas om van Ingo te vergeet.Xander het self 'n platemaatskappy en besef gou hoe talentvol Emma is. Maar Xander is 'n moeilike man en het geen tyd vir Ingo nie. Net toe Emma dink haar loopbaan tel spoed op, beduiwel Ingo wéér die spul. Emma word in hegtenis geneem vir die besit van dwelms. En Xander se geduld is hierdie keer min. . .

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624050537
  • Release date: April 1, 2011

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624050537
  • File size: 307 KB
  • Release date: April 1, 2011

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans