Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Man van gister

ebook
Man van Gister is 'n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense wat na die afloop van hul studies uitsien na 'n idilliese vakansie op Damplaas in die Oos-Vrystaat. Maar onder die skynbaar vreedsame oppervlak is daar tog diep emosionele onderstrome in hul onderskeie verhoudinge. En die aanwesigheid van die nuwe veearts in die omgewing – 'n man met 'n verlede – lei tot verdere omwentelinge.

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798159548
  • Release date: May 15, 2013

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798159548
  • File size: 651 KB
  • Release date: May 15, 2013

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans