Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Keerkring van die hart

ebook
Faan Dempers neem ou dronk Joop Burger van die onderdorp se seun in diens as prokureursklerk. Hoe sou hy ooit kon raai dat Kasper nog eendag sý redder sou word – meer nog, sy ydele dogter, Liesel, s'n? Kasper kan nie dink aan 'n tyd in sy lewe wat hy nie 'n vergeefse droom oor die hooghartige Liesel Dempers, op agtien al 'n ryp jong vrou, in sy hart probeer smoor het nie. Maar Liesel leef net vir swierbol Rob Rabe. Wanneer sy teen haar pa se sin met dié jakkals trou, begin die wiel van die lewe draai. Skielik is dit die trotse Liesel wat aan die verloorkant staan. En dan kry oom Faan 'n hartaanval en smeek hy Kasper om in te gryp. Want hy ken Kasper se geheim, en weet dat dié skugter man miskien Liesel se laaste redding kan wees.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624066422
  • Release date: July 20, 2013

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624066422
  • File size: 560 KB
  • Release date: July 20, 2013

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Romance

Languages

Afrikaans