Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Karoonag

ebook
Lemmer se Eerste Wet: Moenie Betrokke Raak Nie. Hy moes daarby gehou het toe hulle in die stikdonker aan sy voordeur kom hamer het. Maar toe staan hy op, vat sy Glock 37 onder die bed raak en neuk met sy nuwe Ford Ranger die godverlate veld in. Want daar was 'n plaasaanval, en as hy help, is dit dalk een stappie nader aan aanvaarding op Loxton. Wat hy so graag wil hê. En nou? Nou het "plaasaanval" ontvoering geword. Nou jaag hy soos 'n besetene om 'n skadumag te konfronteer, om driehonderd mense se lewens te red. Met 'n sekere wete dat die bloed vryelik gaan vloei voor hierdie Karoonag verby is. Heerlike verhale uit die pen van Deon Meyer, insluitende sy baie gewilde vervolgverhaal "Stiltetyd".

Expand title description text
Publisher: Human & Rousseau

OverDrive Read

  • ISBN: 9780798157483
  • Release date: May 29, 2012

EPUB ebook

  • ISBN: 9780798157483
  • File size: 2446 KB
  • Release date: May 29, 2012

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

subjects

Fiction Mystery

Languages

Afrikaans