Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Huberta se swerftog

ebook
In hierdie verkorte en vereenvoudigde weergawe van die oorspronklike 1988-uitgawe word die ware verhaal van Huberta die seekoei in fiksievorm oorvertel. Huberta het in 1928 haar 1600 km-lange tog tussen St Lucia en die Oos-Kaap aangepak. In dié tyd het sy mense gaande gehad: waar sou sy volgende opduik? Nadat sy in KwaZulu Natal so amper gevang is om na die Johannesburgse Dieretuin geneem te word, het sy in Durban aangedoen, waar sy op 'n strand en by 'n buiteklub opgemerk is. Sy het na amper drie jaar se stap in 1931 in Oos-Londen aangekom. Ten spyte daarvan dat sy as kroonwild verklaar is, is sy kort daarna deur boere op hulle plaas doodgeskiet. Haar liggaam is in Londen deur 'n taksidermis gestop, en sy staan nou statig in die Amathole Musuem in King William's Town.

Expand title description text
Publisher: Tafelberg

OverDrive Read

  • ISBN: 9780624055051
  • Release date: August 20, 2012

EPUB ebook

  • ISBN: 9780624055051
  • File size: 2563 KB
  • Release date: August 20, 2012

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans